e-pos:  cpg@dorwald.co.za                                                        Sel:  082 4532 899                                             Faks:  086 622 1695 Dorwald Boerdery is geleë in die Overberg,  Suid-Kaap. Dorwald Dormers is gestig in 1989, en is tans die tweede grootste Dormerstoet in Suid-Afrika. By Dorwald glo ons om ‘n kwaliteitdiens te lewer, ook ná verkope. Ons volg graag kliënte op, help met keurings en is betrokke by die aanbied van kursusse.  Teelbeleid Veilings Hoekom Dormers? Kruisteling & Wol e-pos boodskap SA Stamboek Kleinvee stoetteler 2008 ,                   ,    Finalis Voermol Nasionale Skaapboer 2008,  Tweede plek Molatek Veeboer van die jaar, 2011.