082 453 2899   cpg@dorwald.co.za  
Dorwald Boerdery Artikels

Dorwald Boerdery Artikels

1. General

Molatek Stock Producer Awards 2014
1.1. Molatek Stock Producer Awards 2014
Author: Molatek


Hartluk geluk aan Christo, sy passie word weerspieël in sy pragtig ver-sorgde Dormerkudde wat uiters nougeset bestuur word. Christo is van Riviersonderend en ‘n kliënt van George Traut wat deurlopend mededingende produsente inskryf. Learn more�
Dormer-President ryg pryse in
1.2. Dormer-President Ryg Pryse In
Author: Heleen Scholtz


Christo Groenewald, nuwe president van Dormertelersgenootskap van Suid-Afrika en 'n top-skaapboer wat die toekennings inryg, boer sedert 1989 met die Dorwald Dormerstoet op Alexanderskloof naby Riviersonderend. Learn more�
Voermol Ras van die Maand
1.3. Voermol Ras van die Maand: Dorwald Dormers
Author: Agri Voermol


Christo Groenewald, President van Dormerstelersgenootskap van Suid-Afrika, boer sedert 1989 met die Dorwald Dormerstoet op Alexanderskloof naby Riviersonderend. Ek het baie navorsing gedoen vir die geskikte ras in my streek, en die Dormer se gehardheid, vrugbaarheid, aanpasbaarheid en goeie benutting van swak ru-voer het my beïndruk Learn more�
2012 Joernaal Voorwoord
1.4. Brief van die President - Joernaal 2012
Author: Christo Groenewald


Elke mens het ‘n filosofie oor die lewe. Filosofie bevraagteken die ideale moontlikhede, dit ontdek waardes. Teenoor filosofie staan die wetenskap. Boerdery is wetenskap wat feite beskryf, dit breek dinge in hul komponente op om te bestudeer, beskryf en te verduidelik hoe dinge werk. Dus bedank ek vandag graag wetenskaplikes wat dit vir ons voedselprodusente moontlik maak om met nuwe graankultivars, chemiese- en voedingstowwe in die graanbedryf te woeker.  Learn more�
Veeboer van die Jaar 2011
1.5. Veeboer van die Jaar 2011
Author: Agri Molatek


Lees meer oor die Molatek Veeboer van die Jaar wenners vir 2011. Christo Groenewald het tweede plek behaal met 'n puntetelling van 89.44%. Learn more�
© Dorwald Dormers. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Dorwald Dormers.
Second is because glare causes things to shine a bit and I think rolex replica sale likes the idea that their watches might attract a bit of onlooker attention because the crystal catches light. People who read rolex replica aBlogtoWatch a lot know that I've claimed to not like Rolex replica watches uk when I first started out liking watches. It wasn't that I didn't like Rolex, but rather that I simply wasn't interested. The designs bored me, and I can totally understand how that might be the fact with novice watch lovers. Over the years, I've increasingly become appreciative of simplicity and absolute functionality in many of my watches. No rolex replica sale is an "exciting or trendy" watch, but rather they are mature and sophisticated, and often timeless. That is part of the core appeal aside from the power of the hublot replica name. I'll admit that the Rolex name does carry some cachet with me, but mostly because after all is said and done, rolex replica uk the company is remarkably consistent and breitling replica sale stable.