Dormer :

Skaaptelers-
genootskap
van
Suid Afrika

Lees meer oor : Dorwald Dormers
Die Dormerras
Internasionaal
Artikels
Kontak Ons
Tuisblad
*
English
*
 RSE Risikobeheer

Waar besoekers vriende word !


Nguni :

Beestelers-
genootskap
van
Suid Afrika

Lees meer oor : Dorwald Nguni's
Die Nguniras
*
Kontak Ons
Tuisblad
*
English
*

Die Dormerras

Oorsig:
Die naam "Dormer" is 'n afkorting vir "Dorset-Merino". Die Dormer is 'n Suid-Afrikaans geteelde witwol vleisskaap wat na jare van intensiewe navorsingby die Elsenburg Landboukollege ontwikkel is uit kruisings tusses Dorset-Horn-ramme en Duitse merino ooie (tans S.A. Vleismerino). Die doel met die ontwikkeling van die ras was om 'n vroegryp skaapras te teel wat vinnig en ekonomies vleis kan produseer, goed aangepas sou wees by die toestande in die Winterreënstreek en kan meeding met die vernaamste vleisproduseerende lande in die wêreld op die Smithfieldmark in Engeland.

Aanpasbaarheid van die Dormerras kan dwarsdeur die Republiek en ook in Namibië bevestig word. Die ras gedy onder intensiewe toestande maar landwyd word ook goeie resultate onder ekstensiewe toestande behaal vanweë die ras se vermoë on lae gehalte ruvoer in kwaliteit vleis te omskep.

Karkaskwaliteit

Funksionele Doeltreffendheid

Verpligte Prestasietoetsing

  • Maksimum vleis vir geld
  • Hoë uitslagpersentasie
  • Vroeg markklaar slaglam
  • Uitstekende resultate in voerkraal
  • Goeie voeromsetverhouding

  • Hoë vrugbaarheid
  • Lam maklik - klein lam met geboorte
  • Raak maklik herbeset
  • Uitstekende moedereienskappe
  • Meerlinge
  • Lang teelseisoen
  • Geskik vir kruisteling en suiwerteling
  • Wetenskaplike benadering
  • Pas jarelank reeds prestasietoetsing toe
  • Eerste skaapras op Nasionale Veiling met prestasiegegewens
  • Eerste skaapras met BLUP-syfers


Dorwald Dormers
       ©2007, 2008, 2009 quasiArt