Dormer :

Skaaptelers-
genootskap
van
Suid Afrika

Lees meer oor : Dorwald Dormers
Die Dormerras
Internasionaal
Artikels
Kontak Ons
Tuisblad
*
English
*
 RSE Risikobeheer

Waar besoekers vriende word !


Nguni :

Beestelers-
genootskap
van
Suid Afrika

Lees meer oor : Dorwald Nguni's
Die Nguniras
*
Kontak Ons
Tuisblad
*
English
*

Dorwald Dormers

Oorsig :
  • Dorwald Dormers is gestig in 1989.
  • Die eerste ooie word aangekoop van Piet de Wet.
  • Koop in 1992 'n stoet oor met kinders van die duurste Dormerram wat ooit op die nasionale veiling verkoop is (R 50 000).
  • Teel verskeie Kampioene en Hoogste Prys ramme.
  • Diere is gehard vanaf die veld en word nie gevoer nie.
  • SA STAMBOEK Kleinvee Stoetteler van die Jaar (2008).
Dorwald Dormers
       ©2007, 2008, 2009 quasiArt