e-pos:  cpg@dorwald.co.za                                                       Sel:  082 4532 899                                     Faks:  086 622 1695 Tuisblad Kruisteling *  Die dormerram is ideaal vir kruisteling met enige ras. *  Lammers is klein en lewenskragtig by gebooorte met ‘n vinnige groeivermoë. *  Lewer kwaliteit karkasse *  Vroeg markgereed *  Ideale voerkraal lammers Wolproduksie Die Dormerskaap se hoofdoel is vleis - wol word as ‘n bonus beskou en vergoed vir die skeer, ent, doseer- en ander bedryfskostes. Op 12 maande word 4 - 5 kg wol per volwasse skaap geskeer, met ‘n lengte van 10cm en ‘n veseldeursnit van 27 mikron en ‘n skoonopbrengs van ± 60%.