Dormer :

Skaaptelers-
genootskap
van
Suid Afrika

Lees meer oor : Dorwald Dormers
Die Dormerras
Internasionaal
Artikels
Kontak Ons
Tuisblad
*
English
*
 RSE Risikobeheer

Waar besoekers vriende word !


Nguni :

Beestelers-
genootskap
van
Suid Afrika

Lees meer oor : Dorwald Nguni's
Die Nguniras
*
Kontak Ons
Tuisblad
*
English
*


Die Nguniras

Ons boer met hierdie veelkleurige ras met sy verskillende ekotipes omdat :
  • daar nie kalfprobleme is nie
  • hul temperament is goed
  • uitstekende moederseienskappe
  • die beeste redelik vry van bosluise bly.
  • die hoë kalfpersentasie
  • die Nguni's is geneig om in een groot trop te wei eerder as 'n klomp klein groepe oral in die kamp
  • die pragtige velle is 'n bonus en ons beoog om dit ten volle te bemark en benut
Dorwald Dormers
       ©2007, 2008, 2009 quasiArt