082 453 2899   cpg@dorwald.co.za  
Dorwald se Teëlbeleid

Dorwald se Teëlbeleid


By Dorwald glo ons in streng seleksie. Deur streng te selekteer vir vrugbaarheid, behaal ons ‘n speenpersentasie van 168% in 2008, op ‘n jaar-lamstelsel. Dit is juis met hierdie prestasie wat ons as Finalis Nasionale Skaapboer van die jaar 2008 aangewys is.

Geharde diere vanaf die veld is ook een van ons seleksie-metodes. Ons glo die koper betaal vir kwaliteit en nie vir oorvoerde diere nie. In 2007 voer ons vyf dragtige ooie uit na Namibië. Met ons opvolgbesoek in 2008 was ons verras om te sien hoe goed die diere aangepas het.

Alle lammers word op 100 dae en 207 dae geweeg. Hierdie gewigte word deur SA Stamboek verwerk om speen- en naspeen indekse te kry, asook die ooie se reproduksie indekse. Hierdie inligting, tesame met BLUP-waardes, word gebruik om vervangingsooie vir die stoet te selekteer en ook om soveel as moontlik kilogram vleis per ooi per jaar te produseer.

Bogenoemde seleksie-metodes word beloon toe SA Stamboek ons in 2008 as die Kleinvee stoetteler van die jaar aanwys.

 -
© Dorwald Dormers. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Dorwald Dormers.
Second is because glare causes things to shine a bit and I think rolex replica sale likes the idea that their watches might attract a bit of onlooker attention because the crystal catches light. People who read rolex replica aBlogtoWatch a lot know that I've claimed to not like Rolex replica watches uk when I first started out liking watches. It wasn't that I didn't like Rolex, but rather that I simply wasn't interested. The designs bored me, and I can totally understand how that might be the fact with novice watch lovers. Over the years, I've increasingly become appreciative of simplicity and absolute functionality in many of my watches. No rolex replica sale is an "exciting or trendy" watch, but rather they are mature and sophisticated, and often timeless. That is part of the core appeal aside from the power of the hublot replica name. I'll admit that the Rolex name does carry some cachet with me, but mostly because after all is said and done, rolex replica uk the company is remarkably consistent and breitling replica sale stable.